Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Tshwane-busdiens gedeeltelik ontwrig weens staking

8 Mei 2024

Die Tshwane-metro sê sy busdienste word steeds gedeeltelik ontwrig weens arbeidsoptrede deur busbestuurders wat lid is van die vakbond, SAMWU.

Werkers het voor die aanvang van gistermiddag se skof daarop aangedring om die stadsbestuurder te spreek en geweier om verder te werk.

Die metro sê hy het die stakers voor ‘n ultimatum gestel en sal teen hulle optree indien hulle nie spoedig terugkeer werk toe nie.

Dit is nie bekend wat die rede vir die ongelukkigheid is nie.

Werknemers wat lid is van die vakbond, Imatu gaan egter met hulle werksaamhede voort en gevolglik word dienslewering net gedeeltelik in die wiele gery.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende