Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Trump onderteken op dag een reeds talle bevele

21 Januarie 2025

Donald Trump het op die eerste dag van sy tweede termyn as die Amerikaanse president ’n rits uitvoerende bevele onderteken, slegs ure nadat hy ingehuldig is.

Hy het reeds op dag een van sy presidentskap gewys dat hy omstrede beloftes wat hy in sy veldtog oor onder meer immigrasie, diversiteit, gelykheid en TikTok gemaak het, nakom.

TikTok het in ‘n verklaring bevestig dat sy videoplatform weer in Amerika aanlyn is, nadat Trump die nodige versekering aan die maatskappy se diensverskaffers gegee het.

Een van die onverwagse bevele wat hy onderteken het, is Amerika se ontrekking uit die Wêreldgesondheidsorganisasie.

Die onttrekking van Amerika sal die finansiering vir die WGO drasties besnoei. Trump meen die WGO het die Covid-19-pandemie en ander internasionale gesondheidskrisisse verkeerd hanteer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Ander Nuus Artikels

Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende