Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Trompetgeskal sal weer dié naweek Pretoria-inwoners bederf

1 April 2021

Inwoners van Pretoria is verlede jaar tydens Paasnaweek bederf met ‘n trompetgeskal, wat vanaf die Bronberg oor luidsprekers oor dié hoofstad weergalm het.  

Die Tshwane-metro het weer vanjaar goedkeuring gegee vir hierdie pragtige bederf, die Jesus is Koning-trompetgeskal.

Daar is egter bewerings dat die korrekte prosedures nie gevolg is vir hierdie trompetgeskal om plaas te vind nie.

Volgens die DA-raadslid, Jacqui Uys is die permit goedgekeur en luidens die DA se beleide sal die party altyd enige gebeurtenis ondersteun wat binne die raamwerk van die wet gedoen word.

Die trompetgeskal kan Sondag 4 April om 08:00, 12:00 en 16:00 gehoor word en sal elk vir drie minute duur.

Uys sê enige persoon, wat nié ten gunste is van dié trompetgeskal nie kan hulle klagtes stuur na [email protected] en dit sal vir volgende jaar se trompetgeskal oorweeg word.

Kyk hier onder na verlede jaar se mooi klanke.

https://twitter.com/chris_fourie/status/1249286611239608320
https://twitter.com/rudilotus7/status/1249237733643563008

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Ander Nuus Artikels

cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende