Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Transitorooftogte neem tot dusver met 30% toe

9 Oktober 2023

Die transito-vereniging van Suid-Afrika, Citasa, het sy kommer uitgespreek oor ‘n 30% toename in transitorooftogte tot dusver vanjaar.

Volgens die vereniging hou dié styging nie verband met die tradisionele toename in rooftogte wat oor die feestyd waargeneem word nie en is dit verdere rede tot kommer.

Volgens die jongste Citasa-verslag het die bedryf ‘n totaal van 249 transito-rooftogte regoor die land gesien – vanaf Januarie vanjaar tot op hede.

Dit is in vergelyking met net 191 in dieselfde tydperk in 2022 en 188 in 2021. Volgens Citasa vind die meeste transitorooftogte in Gauteng en die Oos-Kaap plaas, met Mpumalanga en Limpopo kort op hulle hakke.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende