Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Toppresteerders van 2021-matriekklas tydens ontbytgeleentheid vereer

20 Januarie 2022

‘n Spesiale ontbytgeleentheid is vanoggend deur die departement van basiese onderwys in The Houhgton hotel in Johannesburg gehou, vir die matriekklas van 2021 se toppresteerders.

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga meen om as ‘n toppresteerder erken te word is ‘n groot mylpaal. Volgens haar is die 2021 matrikulante in ‘n klas van hulle eie, gegewe die feit dat hulle deur die ergste van die Covid-19-pandemie gegaan het.

30 matriekleerlinge, van die byna 800-duisend wat die eksamen afgelê het, is vanoggend vereer. Die minister het ook onderwysers en ouers bedank vir hulle volgehoue ondersteuning. Sy meen die land se toekoms en hoop rus op die skouers van die 2021 matriekklas.

Volgens haar het 733 917 voltydse matrikulante die matriekeksamen afgelê. Die res van die uitslae sal vanaand om 18:00 deur Motshekga bekend gemaak word, waarna dit na verwagting môre in koerante gepubliseer sal word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende