Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Toeris in Krugerwildtuin dood na olifant hom vertrap

26 Januarie 2025

‘n Toeris is dood nadat hy gister naby die Krokodilrivier by die Kruger Wildtuin se Malelane-hek deur ‘n olifant vertrap is. 

SANParke se woordvoerder, JP Louw sê die olifant het op die toeris afgestorm voordat hy hom vertrap het. Hy sê SANParke-beamptes het gehaas na die toneel om die persoon se familie by te staan. 

Die omstandighede wat tot die voorval gelei het, word tans ondersoek. 

Hy sê weens die sensitiewe aard van die voorval, word mense versoek om nié foto’s en videos van die voorval op sosiale media te deel nie.

Foto ter illustrasie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende