Toediening van J&J-entstof tydelik gestaak


Luister nou

Volgende

Toediening van J&J-entstof tydelik gestaak

14 April 2021

Die toediening van die Johnson & Johnson Covid-19-entstof is tydelik gestaak, totdat daar groter duidelikheid kom oor ’n moontlike verband tussen dié entstof en ’n seldsame siektetoestand.

Die minister van geosndheid, dr. Zweli Mkhize sê die besluit spruit uit kommer omdat die Amerikaanse gesondheidsreguleerders vroeër die dag dieselfde stap in Amerika aangekondig het.

Ses vroue in Amerika het skaars bloedklonte tesame met lae bloedplaatjievlakke ontwikkel, nadat hulle met die J&J-entstof ingeënt is.

Meer as 6.8-miljoen mense in die VSA is reeds met die Johnson & Johnson entstof ingeënt.

Mkhize het benadruk dat Suid-Afrika die besluit slegs as voorsorgmaatreël geneem het en dat dit nie sy inentingsprogram behoort te ontwrig nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Toediening van J&J-entstof tydelik gestaak


Luister nou

Volgende