Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Tientalle dood ná leke-prediker sê hulle moet ophou eet

24 April 2023

Die Keniaanse polisie het reeds 47 liggame naby die kusdorpie, Malindi, opgegrawe, terwyl hulle ondersoek instel na ‘n leke-prediker – wat glo aan volgelinge gesê het om hulself tot die dood toe uit te honger om Jesus tegemoet te gaan. 

Enkele kinders tel ook onder die slagoffers.

Volgens die polisie is die opgrawings nog aan die gang en kan die dodetal styg.

Die vlak grafte is in die Shakahola-woud gevind, waar vyftien lede van die Good News International Church verlede week gered is.

Die kerkleier, Paul Makenzie Nthenge, is in aanhouding, hangende ‘n hofverskyning.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende