Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Tienerseun sterf terwyl hy jaggeweer skoonmaak

1 November 2021

‘n 16-jarige tienerseun en graad 10-leerling van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is die afgelope naweek in ‘n fratsongeluk op sy ouers se plaas in die Christiana-distrik in Noordwes dood.

Hanru Posthumus het Saterdagoggend omstreeks 08:00 sy pa, Gerhard se geweer skoongemaak voordat dié twee sou gaan jag het. Volgens Netwerk24 het ‘n skoot afgegaan.

Die polisiewoordvoerder, kolonel Adelé Myburgh sê Hanru is in sy kop getref en is op die toneel dood verklaar. Die Hoërskool Sentraal se skoolhoof, Charles Liversage sal na verwagting vandag die gesin besoek. 

Ouers, leerlinge en personeel van die skool het gisteraand foto’s van kerse op sosiale media plaas ter nagedagtenis aan Hanru. Hy laat sy ouers, Gerhard, ma Lizelle’n ouer suster en ‘n ouer broer agter.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer

South Africa Scandal Explainer

Phala Phala: Saak tot September uitgestel

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf

Gq_5ZqlXwAA4loq

John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

Ander Nuus Artikels

School,Classroom,With,Blackboard
Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling
Gwede2-1
Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik
ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM
Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer
South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende