Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Tienerseun neem sy eie lewe

1 April 2021

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi het sy medelye betuig met die naasbestaandes van ‘n 17-jarige leerling, wat sy eie lewe geneem het.

Volgens die departement van onderwys se woordvoerder, Steve Mabona was die kind ‘n leerling van die Dominican School vir die Dowes in Hammanskraal.

Mabona sê aanvanklike ondersoeke dui daarop dat die leerling homself gehang het weens ‘n liefdesteleurstelling net ‘n meisie van dieselfde skool.

Volgens Mabona is die leerling se liggaam deur mede-leerlinge in die koshuis gevind. Hy is op die toneel dood verklaar.

Hy sê berading is aan die skool voorsien.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende