Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Tiener swangerskappe steeds ‘n rede tot kommer

Die DA doen ‘n beroep op die owerhede om die skokkende styging in leerlingswangerskappe dringend die hoof te bied, veral omdat nagenoeg 1 400 gevalle kinders tussen 10- en 14 jaar oud is.

 

Die DA sê hy beskou swangerskappe by kinders tussen 10 en 12-jaar as statutêre verkragting en eis strafregtelike ondersoeke teen die oortreders.

 

Die party dring ook aan op ’n omvattende strategie om tienerswangerskappe te verminder, leerlinge te ondersteun en gelyke toegang tot onderwys te verseker.

 

Hulle beklemtoon dat onmiddellike optrede nodig is om hierdie kinders se regte en toekoms te beskerm.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende