Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende

Thabo Mbeki soek ook antwoorde oor Enyobeni-tragedie

28 Julie 2022

Die kanselier van die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) en oudpresident, Thabo Mbeki, het sy stem gevoeg by oproepe – dat die voortgesette ondersoek na die doodsoorsaak van die een-en-twintig slagoffers van die Enyobeni-taverne-tragedie in Oos-Londen – in die Oos-Kaap spoedig afgehandel moet word .

Mbeki het tydens ‘n gradeplegtigheid van die Universiteit van Suid-Afrika in dié stad hulde gebring aan die families van die slagoffers wat verlede maand dood is.

Polisie se forensiese deskundiges het gesê metanol is in al die liggame van die oorledenes opgespoor, maar dit was nie genoeg om hul dood te veroorsaak nie.

Die ondersoek na die oorsaak van die sterftes is nog nie afgehandel nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende