Thabo Bester voorverhoor tot volgende Woensdag uitgestel


Luister nou

Volgende

Thabo Bester voorverhoor tot volgende Woensdag uitgestel

24 Julie 2024

Die sogenaamde Facebook-verkragter, Thabo Bester, sy voormalige meisie, dr. Nandipha Magudumana en sewe medebeskuldigdes het vanoggend in die hooggeregshof in Bloemfontein verskyn vir die voorverhoor.

Bester word saam met sy medebeskuldigdes daarvan aangekla dat hy in Mei 2022 uit die Mangaung-gevangenis in Bloemfontein ontsnap het.

Die saak is tot volgende Woensdag, 31 Julie uitgestel omdat twee van die beskuldigdes se regsverteenwoordiger van die verhoor onttrek het.

Die twee voormalige werknemers van G4S, wat die gevangenis bestuur het, Senohe Matsoara, en Tieho Makhotsa se regsverteenwoordiger het weens finansiële redes van die saak onttrek. Bester, Magudumana, en ‘n ander verdagte bly in aanhouding.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Thabo Bester voorverhoor tot volgende Woensdag uitgestel


Luister nou

Volgende