Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Thabo Bester nié op ‘n eetstaking nie, sê departement

15 April 2023

Die departement van korrektiewe dienste sê daar is geen dreigemente teen die sogenaamde Facebook-verkragter, Thabo Bester nie. 

Bester het gister in die Bloemfontein landdroshof verskyn nadat hy en sy vriendin, dr. Nandipha Magudumana vroeg Donderdagoggend uit Tanzanië in Suid-Afrika aangekom het. Bester, wat in 2012 tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis is, het in Mei 2022 uit die Mangaung korrektiewe sentrum ontsnap. 

Hy het tydens sy hof verskyning gister gesê dat hy vir sy lewe vrees en dat hy sedert die 24 uur voor sy verskyning niks geëet het nie. 

Die departement sê egter in ‘n verklaring dat Bester se bewerings ongegrond is omdat hy eet en veilig is in die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria.

Magudumana, die kringtelevisie-tegnikus, Teboho Lipholo, Magudumana se pa, Zolile Sekeleni en ‘n voormalige G4S-tronkbewaarder, Senohe Matsoara sal Maandag saam in die hof verskyn. Bester se saak is tot 16 Mei uitgestel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye
GNOwtCrWUAAJNit
Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende