Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende

Texas-skool word gesloop ná skietvoorval waarin 19 kinders dood is

22 Junie 2022

Die Robb Elementary Skool in Uvalde, Texas waar 19 leerlinge en twee onderwysers in Mei doodgeskiet is, gaan gesloop word. 

Uvalde se burgemeester, Don McLaughlin het die aankondiging gemaak tydens ‘n sitting waartydens hy woedende ouers se vrae moes beantwoord. Ouers eis glo antwoorde nadat die polisie tydens die voorval op 24 Mei glo vir ‘n uur op die toneel gewag het voordat hulle die verdagte in hegtenis geneem het. 

LEES OOK: 19 KINDERS, 2 ONDERWYSERS DOOD NÁ TEXAS-SKIETVOORVAL

McLaughlin sê die verwagting is dat geen van die skool se 600 leerlinge sal wil terugkeer nie.

Hy meen dit sal onsensitief wees vir die stad om te verwag dat kinders en onderwysers weer na die skool moet terugkeer, waar so veel van hulle maats en kollegas ‘n maand gelede wreed doodgeskiet is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende