Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Tendens – om onreëlmatige uitgawes af te skryf – steek kop by munisipaliteite uit

Die ouditeur-generaal het gewaarsku teen ‘n nuwe tendens wat by munisipaliteite kop uitgesteek het waar onreëlmatige uitgawes afgeskryf word.

In ‘n voorlegging aan die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge, SKOOR, het die OG se Bongi Ngoma gesê dat munisipale rade dan geen ondersoeke instel daaroor nie.

Volgens Ngoma is daar ook geen gevolge vir die verantwoordelike partye nie.

Die gevolg is dat dié besluite slegs deur ‘n hof omgekeer kan word wat ‘n tydsame en duur proses is wat nie altyd gevolg word nie.

Die portefeuljehoof in die kantoor van die OG, Sharon Adams, het verwys na ’n geval in ’n Noord-Kaapse munisipaliteit.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater

VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

Ander Nuus Artikels

ENOCH
Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging
pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende