Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Talle mense beseer ná Prasa-trein ontspoor

18 September 2024

Nagenoeg 25 pendelaars is beseer nadat ‘n voorstedelike PRASA-trein gisteraand by die Dal Josafat-stasie – by die Paarl – ontspoor het.

Verskeie nooddiensspanne is ontplooi om die slagoffers by te staan. Die Drakenstein Farm Watch (DFW) sê die voorval het net na 18:30 gebeur.

Volgens ooggetuies was daar ‘n harde slag voordat hulle gesien het dat die een treinwa op sy sy lê.

Die Passasierspooragentskap, PRASA, het teen 22:00 gestraand bevestig dat niemand in die voorval dood is nie.

Metrospoor moes noodgedwonge sy pendeldienste tussen Kraaifontein en Wellington opskort.

Foto: Drakenstein Farm Watch

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater

VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

Ander Nuus Artikels

ENOCH
Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging
pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende