Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Taalraad eis ook nou antwoorde oor SABC-nuusbulletin

Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het die jongste organisasie geword wat ‘n ondersoek eis nadat die Afrikaanse nuusbulletin nie in sy gereelde tydsgleuf op ‘n Saterdagaand uitgesaai is nie.

Afrikaanse nuuskykers het Saterdagaand, 5 April, om 18:15 oudergewoonte gewag vir die nuus om op SABC2 te wys, wat nooi gebeur het nie. Die Suid-Afrikaanse uitsaaikorporasie het in reaksie op die gebeure gesê dat die nuus weens ‘n skeduleringsfout nié uitgesaai is nie.

Dit is ook nie op die Sondagaand uitgesaai nie. Pretoria FM, en die afgelope naweek se Rapport het berig dat daar glo ‘n duidelike bewyse is dat die SABC doelbewus besluit het om die Afrikaanse nuus te sny.

Die ATR sê in ‘n verklaring die vraag moet gevra word wat die werklike besluit vir hierdie verwikkeling was, en indien dit finansieel van aard is, “wat is die implikasie vir Afrikaans of ’n kleiner taal soos Sesotho?”

Die Taalraad sê hy eis ‘n verduideliking, en meen ‘n onafhankllie ondersoek, is duidelik die aangewese weg. Die eerste stap is ’n klag by die Pan-Suid-Afrikaanse-Taalraad (PanSAT). Taal- en kultuurorganisasies moet egter hierby ingesluit word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende