My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Taakspan saamgestel om Zondo-verslag te bespreek, sê Ramaphosa

24 Januarie 2022

President Cyril Ramaphosa sê die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) het ingestem om ‘n taakspan saam te stel om dié party se reaksie op die staatskapingsverslag te bestuur.

Vroeër vandeesmaand het president Ramaphosa die eerste deel van die Zondo-kommissie se verslag ontvang en hy behoort teen die einde van die maand die volgende deel te hê. In deel een van die verslag stel die kommissie se voorsitter, adjunk-hoofregter Raymond Zondo voor dat daar strafregtelik opgetree word teen van die geïmpliseerdes.

LEES OOK: OUTA SÊ WETSTOEPASSERS MOET ONMIDDELLIK OPTREE TEEN DIEGENE WAT UITGEWYS WORD IN ZONDO-VERSLAG

Dit kan ‘n invloed hê op ANC-lede wat in die verslag genoem word.

Die vakbond Cosatu sê om nié teen die mense op te treë nie sal ‘n vermorsing van belastingbetalers se geld wees. President Ramaphosa sê die regering sal eers kommentaar lewer sodra hulle die volledige verslag ontvang het.

Hy hou egter vol dat staatskaping uitgeroei moet word en dat daar wel opgetree word teen skuldige persone.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende