Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Swaziland koning vlug glo landuit te midde van onluste

29 Junie 2021

Die Kommuniste Party van eSwatini sê Koning Mswati III het na bewering na Johannesburg gevlug, nadat daar verlede week onluste in Swaziland of eSwatini uitgebreek het.

Die pro-demokrasie betogings woed al vir etlike dae, en het gister krisisafmetings bereik, nadat daar winkels aan die brand gesteek is, en betogers glo deur die weermag doodgeskiet en beseer is.

https://twitter.com/QueenLeshka/status/1409692602169917443

Daar word bespiegel dat hy tans in Suid-Afrika is nadat die Kommuniste Party gesê het dat Koning Mswati “al gister uit die land gevlug het, en skuil hy tans in die Sandton-omgewing in Johannesburg.”

Inwoners betoog teen die outokratiese monargie, en eis onder meer dat hulle die eerste minister van die land moet kan verkies.

Die woordvoerder van Swaziland se Solidariteit Netwerk (SSN), Lucky Lukhele sê gisteraand was een van die slegste aande in die land se geskiedenis.

Volgens hom is die Swaziland brouery aan die brand gesteek waarna die weermag na bewering op betogers losgebrand het.

https://twitter.com/ZimEye/status/1409784371704381444

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende