Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Suid-Koreaanse onderwysers teen ouers beskerm danksy goedgekeurde wetsontwerpe

22 September 2023

Suid-Korea het vier wetsontwerpe by ‘n nasionale vergadering goedgekeur, om onderwysers teen ouers te beskerm.

Die doel van dié wette is om die werksomgewing van onderwysers in dié land te beveilig.

Talle mense in onderwys het glo al hulle eie lewe geneem, na aanleiding van kwaadwillige klagtes wat hulle van ouers ontvang het. Onderwysers en ander rolspelers in die onderwys het die afgelope ruk betoog weens hulle bekommernisse.

Onderwysers kon voorheen dadelik uit hulle poste geskors word, wanneer ouers of leerlinge klagtes teen hulle indien, sonder ‘n geleentheid om hulle kant van die saak te stel.

Die nuwe wetgewing sal keer dat skoolhoofde enige emosionele mishandeling kan toepas of die skending van onderwysers se regte minimaliseer.

Dissiplinêre stappe wat teen leerlinge wat skoolreëls oortree gedoen word, sal ook nie meer as kindermishandeling beskou word nie. Onderwysvakbonde het die aankondiging verwelkom.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende