Top 20 met Pieter Koen

Saterdae
16:00-17:00

Luister nou

Volgende

Suid-Korea verbied die slag van honde

9 Januarie 2024

Waarskuwing: Die berig kan sensitiewe lesers ontstel.

Die Suid-Koreaanse regering het ‘n verbod geplaas op die teel, slag en verkoop van honde en hondevleis vir menslike gebruik.

Diere-organisasies wat geveg het vir ‘n einde aan die hondevleisbedryf, het dit beskryf as ‘n geskiedkundige beslissing. Dit sal luidens die verbod vanaf 2027 onwettig wees om hondevleis te verkoop.

Dit sal egter met onmidellike ingang onwettig wees om nuwe hondeplase, slaghuise, verwerkingsfasiliteite en restaurante vir hondevleis aan te bou.

Mense wat nié die wet gehoorsaam nie kan tot drie jaar gevangenisstraf gevonnis word of ‘n boete van £18,000 of sowat R400 000 opgelewer word. Daar word luidens die verbod egter nie melding gemaak van die eet van hondevleis nie, net dat die bedryf nie mag voortgaan nie.

Boere van hondeplase het aangedui dat hulle die beslissing sal teenstaan.

Volgens Suid-Korea se departement van landbou het nagenoeg 1 100 hondeplase in 2022 meer as 570 000 honde geteel en geslag om in 1 600 restaurante bedien te word.

Foto: SkyNews

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Top 20 met Pieter Koen

Saterdae
16:00-17:00

Luister nou

Volgende