Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Suid-Afrikaanse vrou skenk 150 liter se borsmelk aan 30 babas

9 Maart 2023

‘n Suid-Afrikaanse vrou het oor die afgelope ses maande 150 liter se borsmelk aan Netcare se Ncelisa-borsmelkbanke geskenk om 30 kwesbare babas te voed.

Een van die babas wat melk van Stumke
ontvang het.

Volgens ‘n Netcare-verklaring kan dié babas vir verskeie redes nie hulle eie moeders se borsmelk ontvang nie. Die nasionale koördineerder vir Netcare Ncelisa, Verena Bolton sê die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) beveel aan dat babas borsmelk moet kry vir die eerste ses maande van hulle lewe omdat dit die nodige voedingstowwe bevat.

Die skenker, Geraldene Stumke sê na die geboorte van haar tweede kind het sy begin om oortollige borsmelk te vries omdat sy besef het dat sy ‘n positiewe verskil kan maak in die lewens van babas wat mediese sorg benodig.

“Ek moes toetse ondergaan en kon toe my eerste 17 liter melk skenk.”

Volgens Bolton het 3230 babas al geskenkte melk ontvang sedert die Netcare Ncelisa borsmelkbank in 2017 op die been gebring is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Ander Nuus Artikels

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende