Top 20 met Pieter Koen

Saterdae
16:00-17:00

Luister nou

Volgende

Suid-Afrikaanse Lughawens vaar goed by toekennings

Die Kaapstad Internasionale Lughawe en die Koning Shaka Internasionale Lughawe in Durban is by die 2025 Skytrax Wêreld-lughawe-toekennings – in Spanje – as van die bestes ter wêreld aangewys.

Kaapstad Internasionale Lughawe het drie toekennings ingepalm naamlik, die beste lughawe in Afrika, die beste lughawepersoneeldiens in Afrika en die skoonste lughawe op dié vasteland. Hy verskyn in die 62ste plek op die lys van die 100 beste lughawens.

Die Koning Shaka-lughawe is as die beste streekslughawe op die vasteland aangewys. Suid-Afrika se Port Elizabeth-, Bloemfontein- en Oos-Londen-luhawens beklee almal ‘n plek in die top 10-lys van streekslughawens.

Dié jaarlikse Skytrax-toekennings word gemaak nadat reisigers die geleentheid het om hul mening uit te spreek oor 575 lughawens in ‘n honderd lande.

Singapoer se Changi Lughawe is as die wêreld se beste lughawe aangewys. In 2024 is hy as die tweede beste lughawe aangewys.

Die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg verskyn in die 75ste plek op die algehele lys van 100 van die beste lughawens, gevolg deur Durban in plek nommer 83.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Top 20 met Pieter Koen

Saterdae
16:00-17:00

Luister nou

Volgende