Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Suid-Afrika steeds die ‘betogingshoofstad’ van die wêreld

27 September 2023

“Suid-Afrika is steeds die ‘betogingshoofstad’ van die wêreld, met meer as 13 500 betogings wat jaarliks in die land plaasvind.”

Dit volgens die leier van die Anti-Privatisation Forum, dr Trevor Ngwane. Hy meen inwoners van armer gemeenskappe word soms genoodsaak om te betoog omdat die regering hulle in die steek gelaat het, en dat dit soms die enigste uitweg is om seker te maak dat hulle gehoor word.

Mense betoog dikwels oor diensleweringskwessies soos water en elektrisiteit asook salarisverhogings.

Volgens Ngwane word ryk en middelklas Suid-Afrikaners deur die regering se kapitalistiese-model bevoordeel, terwyl die minderbevoorregte mense is wat die swaarste trek.

Hy het egter benadruk dat betogings nie die land se probleme sal oplos nie, en dat daar ander drastiese stappe gedoen moet word. Volgens hom moet die regering nie alleenlik verantwoordelik wees nie, en moet ander organisasies en maatskappye die regering ondersteun om minderbevoorregte mense by te staan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende