Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Suid-Afrika se wit bevolking daal verder, toon SSA verslag

30 Julie 2022

Statistiek Suid-Afrika (SSA) se jongste verslag oor bevolkingskattings dui aan dat meer as 43 500 wit Suid-Afrikaners tussen 2021 en 2026 die land gaan verlaat of reeds verlaat het.

SSA se statistikus-generaal, Risenga Maluleke het vroeër vandeesweek die organisasie se halfjaarbevolkingskatting bekend gemaak. 

Volgens die data is die wit bevolking in Suid-Afrika se getalle ook besig om te daal. Daar is tans 23 191 minder wit mense in die land as ‘n jaar gelede. In dieselfde tydperk het die swart bevolking met meer as 430 480 mense toegeneem. Die bruin gemeenskap het toegeneem met 44 951 terwyl die Indiese/ Asiese bevolking met 9 774 gegroei het.

Die verslag toon verder dat tot en met 2026 sal Gauteng en die Wes-Kaap die grootste hoeveelheid migrante verwelkom met onderskeidelik meer as 1,4-miljoen en 460 000 mense.

Die totale bevolking het tussen Januarie 2021 en Junie 2022 met nagenoeg 640 070 mense toegeneem tot 60,6-miljoen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende