Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Suid-Afrika se rybewys-drukker breek wéér

19 Oktober 2022

Die enigste masjien wat rybewyse in Suid-Afrika kan druk is weer stukkend.    Dit beteken dat voertuigbestuurders weer eens langer sal moet wag wanneer hulle hul rybewyse hernu.   Dit is die tweede keer in minder as ‘n jaar dat die masjien gebreek het.   

LEES OOK: DRUKKER VIR RYBEWYSE TERUG IN SA

Volgens die Oos-Kaapse waarnemende hoof van vervoerregulasies,  Xolisa Jakula is pogings aan die gang om te sorg dat die masjien voor die einde van die week herstel word.   Die masjien is al twee weke buite werking.    

Toe die masjien in November 2021 gebreek het, was dit tot die einde van Januarie die volgende jaar buite werking.  

LEES OOK: MOTORISTE MET VERVALDE RYBEWYSE IN DOODLOOPSTRAAT

Die masjien is so oud dat dit blykbaar die enigste van sy soort ter wêreld is wat nog gebruik word.  

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Ander Nuus Artikels

Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende