Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Suid-Afrika kry dalk volgende week ‘n nuwe OB

25 Augustus 2023

Die voorsitter van die adhoc-komitee wat ‘n nuwe openbare beskermer moet aanwys, die ANC-LP Cyril Xaba,  is vol vertroue dat ‘n geskikte kandidaat teen aanstaande Dinsdag (29 Augustus) bekend gemaak sal word.

36 kandidate is vir die pos oorweeg, maar slegs agt het die kortlys gehaal.

Die komitee het gister die finale onderhoudsproses afgehandel, waarna ‘n voorstel vir ‘n kandidaat aan die parlement gemaak sal word. 

Die geskorste openbare beskermer, advokaat Busisiwe Mkhwebane se termyn loop op 31 Oktober ten einde.

Xaba sê hy hoop die Nasionale Vergadering sal die nominasie teen middel September aan die president voorlê.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Ander Nuus Artikels

Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende