Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Suid-Afrika kan nie Nasionale Gesondheidversekering bekostig nie

Die Solidariteit Navorsingsinstituut is van mening dat die voorgestelde Nasionale Gesondheidversekering hopeloos te duur gaan wees en dat die land dit nie kan bekostig nie.

Luidens ‘n verslag wat vanoggend deur die instituut bekend gestel is, gaan die begrotingstekort met tot 32-miljard-rand groei as die regering se konserwatiewe projeksies gevolg word.

Die verwagte begrotingstekort – volgens dié verslag – sal egter nadar aan ‘n honderd-en-twaalf-miljard-rand wees.

Die NGV-wetsontwerp beoog om die huidige tweevlakstelsel in ’n enkele stelsel om te skakel waarvolgens alle Suid-Afrikaners toegang tot óf openbare óf privaat gesondheidsorg sal kry.

Die koste sal dan deur die NGV-skema gedra word.

Die volledige verslag sal binnekort op die instituut se webblad beskikbaar wees.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende