Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

“Suid-Afrika is nie teen Amerika nie,” sê minister

19 Mei 2023

Die minister in die presidensie belas met die Staatsveiligheidsagentskap, Khumbudzo Ntshavheni, sê Suid-Afrika het nié ‘n anti-Amerika-houding nie. 

Volgens haar word daar ‘n vals indruk geskep oor die verhouding tussen Amerika en Suid-Afrika nadat die Amerikaanse ambassadeur, Reuben Brigety beweer het dat Suid-Afrika wapens aan Rusland verskaf het. 

Ntshavheni sê die land se verhouding met Amerika word hoog op die prys gestel omdat Amerika Suid-Afrika se grootste handelsvennoot is.

Sy het vandag in die parlement gesê dat Suid-Afrika samewerkingsooreenkomste met Amerika het in gebiede soos intelligensie, opleiding, kuberveiligheid en teenterrorisme. 

Volgens haar sal die regering aanhou om ondersteuning te bied totdat ‘n einde gebring word aan die oorlogsituasie tussen Rusland en die Oekraïne.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende