Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Suid-Afrika dalk volgende jaar van die gryslys af

27 Februarie 2024

Die Nasionale Tesourie werk glo daaraan om Suid-Afrika teen volgende jaar van die sogenaamde gryslys te verwyder.

Die Financial Action Task Force – ‘n wêreldwye finansiële waghond – het die land ‘n jaar gelede op ‘n gryslys geplaas.

Dit was weens die versuim van die Suid-Afrikaanse regering om internasionale standaarde en regulasies met betrekking tot geldwassery en terreurfinansiering af te dwing.

Die tesourie sê hy het aansienlike vordering gemaak met die bou van ‘n finansiële stelsel wat minder kwesbaar vir misbruik en onwettige finansiële aktiwiteite is.

Dit is in die 2024-oorsigdokumente vir die finansiële sektor na verlede week se begroting aan die lig gebring.

Die tesourie is vol vertroue dat Suid-Afrika teen Februarie volgende jaar nie meer op die gryslys sal wees nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer

South Africa Scandal Explainer

Phala Phala: Saak tot September uitgestel

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf

Gq_5ZqlXwAA4loq

John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

Ander Nuus Artikels

School,Classroom,With,Blackboard
Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling
Gwede2-1
Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik
ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM
Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer
South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende