Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Suid-Afrika bly op die gryslys

28 Junie 2024

Die Finansiële Aksietaakmag, die FATF sê Suid-Afrika het steeds nie genoeg gedoen om van die gryslys verwyder te word nie.

Suid-Afrika is verlede jaar op die lys van lande geplaas wat nie genoeg doen om geldwassery en die finansiering van terreur te voorkom nie.

Die FATF het na ‘n drie dae lange vergadering in Singapoer toegegee dat Suid-Afrika reeds baie gedoen het om te verseker dat hulle van die lys verwyder word, maar meen daar moet steeds aan baie voorwaardes voldoen word. 

Volgens die FATF glo hulle dat Suid-Afrika moontlik teen middel 2025 van die lys verwyder kan word mits hulle aan ‘n paar sleutelpunte kan voldoen. 

Die FATF meen die regering moet onder meer bewys dat hy belangrike inligting aan internasionale vennote kan deel. Suid-Afrika moet ook verseker dat die polisie en Valke toegang tot inligting het wat betref wie sekere maatskappy in die land besit.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende