Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Suid-Afrika belangriker vir die ANC as stemme, meen Mbalula

19 Oktober 2023

Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die party beveg beurtkrag vir die land en die ekonomie, en nie om stemme vir volgende jaar se verkiesing te werf nie.

Mbalula sê die ingrypings wat vanuit die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) voorgestel is, het tot dusver vrugte afgewerp.

Volgens hom het hulle gehoop dat die beurtkrag krisis teen Desember opgelos gaan word, maar hy sê hy hoop dat dit selfs nou vroeër opgelos kan word. Hy sê die NUK het ook bevind dat die aanstelling van die minister van elektrisiteit, dr. Kgosientsho Ramokgopa vrugte afgewerp het.

Mbalula het genoem dat die NUK bekommerd is oor die diefstal van en vandalisme aan kraginfrastruktuur in veral Gauteng.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende