Stygende lewenskostes eis ‘n verenigde reaksie, sê Ramaphosa in nuusbrief


Luister nou

Volgende

Stygende lewenskostes eis ‘n verenigde reaksie, sê Ramaphosa in nuusbrief

6 Junie 2022

President Cyril Ramaphosa sê die brandstofheffing-verligting, wat die regering ingestel het kan nie verewig verleng word nie. 

Hy het in sy weeklikse nuusbrief geskryf oor die duur lewenskostes en het toegegee dat Suid-Afrikaners die afgelope paar maande gebuk gaan onder duurder kospryse en ander noodsaaklikhede. 

Volgens hom is dit nie volhoubaar om die verligting vir motoriste te verleng nie omdat dié geld, wat verlore gaan weens die verligting, op ander plekke aangewend moet word. 

Ramaphosa sê die regering het nie beheer op internasionale kwessies wat die brandstofprys bepaal nie, maar hou vol dat daar wel maniere is om dit teen te werk.

Hy sê een van die maniere om die hoër brandstofprys teen te werk is met verhoogde landbou-uitvoere, om kospryse in Suid-Afrika te stabiliseer.

Die brandstofheffingverligting is verlede week tot Augustus verleng. Sou dit nie hiervoor wees nie kon die brandstofprys in Junie veel hoër wees.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Stygende lewenskostes eis ‘n verenigde reaksie, sê Ramaphosa in nuusbrief


Luister nou

Volgende