Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Stukkende verkeersligte in Ekurhuleni dalk met stoptekens vervang

6 September 2023

Die Ekurhuleni-metro in Gauteng wil beskadigde verkeersligte met stoptekens vervang.

Die plan volg nadat dit glo te duur is om dit te herstel en die metro in die vorige boekjaar tot einde Junie 2022 nagenoeg R120-miljoen daaraan moes bestee.

Die verkeersligte word glo as gevolg van botsings, diefstal en vandalisme beskadig.

Alhoewel die stoptekens ‘n tydelike maatreël is, sal sommige verkeersligte moontlik permanent vervang word.

Daar is meer as 1 300 verkeersligte in die Ekurhuleni-metro.

Foto: BBC

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende