Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Strenger rookwette binnekort ter tafel gelê

17 Oktober 2022

Strenger, nuwe rookwette vir Suid-Afrika sal binnekort voor die Nasionale Vergadering ter tafel gelê word, waar die departement van gesondheid sy beheer wil verskerp oor waar rokers mag rook en om die opkomende eletroniese-rokersmark te reguleer.

In die breë gooi die konsepwette ‘n wye net om geen rookruimtes in openbare gebiede toe te laat nie, terwyl dit ook binnenshuis verbied sal word – insluitend in private huishoudings waar kinders teenwoordig is.

Dit sluit ook strenger beheer oor die verpakking en bemarking van tabakprodukte in.

Die hoofdirekteur vir gesondheidsbevordering by die Departement van Gesondheid, dr Lynn Moeng-Mahlangu, sê dat die wetsontwerp gee nie besonderhede oor hoe die e-rokersbedryf gereguleer sal word nie, maar gee slegs aan die minister die magtiging om regulasies uit te vaardig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende