Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Strande in uMhlanga gesluit weens riool

23 Junie 2023

ActionSA sê hy is bekommerd oor die onlangse sluiting van al die strande in Umhlanga – aan die KwaZulu-Natalse Noordkus – op die vooraand van die skoolvakansie.

Volgens dié party benadeel dit nie net toerisme in Umhlanga nie, maar ook in die groter-eThekwini. Die strande in Umhlanga is onbepaald gesluit weens onverwerkte riool wat in die see inloop.
 
ActionSA sê toerisme in Durban is op die agtervoet, en strandsluitings voor skoolvakansies is uiters kommerwekkend, veral vir diegene wat afhanklik is van ‘n toestroming van toeriste gedurende hierdie tye om ‘n bestaan te maak.

Verlede Desember is twee-en-twintig-persent minder toeriste – weens dieselfde oorsake – in dié gebied verwelkom en die party sê daar is min twyfel dat toeristegetalle in hierdie Junie/Julie-skoolvakansie soortgelyk – of selfs minder – sal wees.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende