Strafpuntestelsel tree nié vandag in werking nie


Luister nou

Volgende

Strafpuntestelsel tree nié vandag in werking nie

1 Julie 2021

Die minister van vervoer, Fikile Mbalula het bevestig dat die strafpuntestelsel – wat deel vorm van die omstrede AARTO wetgewing – nie vandag in werking tree, soos wat oorspronklik die plan was nie.

Mbalula sê die Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padverkeersmisdrywe sal eerder stapsgewys in werking tree om lede van die publiek beter daarop voor te berei.

‘n Gedeelte van die AARTO-wetgewing het dit ten doel om bestuurders en vloot-operateurs met ‘n puntestelsel te straf – wat uiteindelik kan lei tot die opskorting of kansellasie van die lisensie.

Insgelyks sal bestuurders vergoed word vir goeie bestuursgedrag deur punte by te kry.

Burgerregteorganisasies en ander belanghebbendes het hulle kommer en frustrasie uitgespreek oor die gebrek aan duidelikheid wat met die inwerkingstelling van die wetgewing gepaard gaan.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Strafpuntestelsel tree nié vandag in werking nie


Luister nou

Volgende