Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Straf vir vervalde lisensiekaarte onwettig, sê AfriForum  

19 Mei 2022

Die burgerregteorganisasie, AfriForum, dien vandag hofstukke in om die vereiste – dat bestuurderslisensiekaarte elke vyf jaar hernu moet word – teen te staan.

Hulle wil hê dat hierdie vereiste ongeldig verklaar en hersien moet word.

AfriForum eis ’n verklarende bevel dat die Nasionale Padverkeerswet en die meegaande regulasies – in soverre dit die hernuwingstydperk vir bestuurderslisensiekaarte tot vyf jaar beperk – ultra vires, onredelik, arbitrêr en vaag is.

Die organisasie eis verder ’n verklarende bevel dat motoriste nie kragtens dié wetgewing gepenaliseer of beboet mag word omdat hulle nie in besit is van ’n hernude bestuurderslisensiekaart is nie, aangesien so ’n boete nie bestaan nie.

Reiner Duvenhage, die veldtogbeampte vir strategie en inhoud by AfriForum sê die huidige wetgewing is onvoldoende om die teenswoordige optrede te regverdig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende