Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Stigting bestudeer uitspraak oor Zuma se roerende bates

31 Augustus 2022

Die Jacob Zuma-stigting sê hulle sal die Hooggeregshof in Pietermaritzburg se uitspraak bestudeer, nadat die VBS Mutual Bank se kurators gister ‘n beslagleggingsbevel gekry het. 

Dié bevel beteken dat oud-president Zuma dalk eersdaags sy beeste, motors en meubels kwyt kan wees om ‘n lening van R6,5-miljoen terug te betaal. Hy het agter geraak met die terugbetalingspaaiemente.

Zuma moes destyds inderhaas etlike miljoen-rand leen nadat die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, bevind het dat die swembad en hoenderhokke by sy woning op Nkandla nie as veiligheidsopgraderings kwalifiseer wat deur die belastingbetaler gedra kan word nie.

Die stigting het op Twitter gesê dat hulle ‘n verklaring sal uitreik sodra hulle die bevel bestudeer het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende