Sterftesyfer styg tot 41 na Boksburg-tragedie


Luister nou

Volgende

Sterftesyfer styg tot 41 na Boksburg-tragedie

18 Januarie 2023

Die dodetal in die gastenkwa-ontploffing in Boksburg het tot 41 gestyg.

Die voorval het op Oukersdag plaasgevind toe ‘n gastenkwa ontplof het nadat dit onder ‘n spoorwegbrug vasgesit het.

Terwyl die bestuurder van die tenkwa net lig beseer is, tel mediese personeel van ‘n naby-geleë hospitaal en toeskouers onder die slagoffers.

Volgens die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, het die polisie die ondersoek afgehandel en is die saak gereed om weer vir vervolging oorweeg te word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Sterftesyfer styg tot 41 na Boksburg-tragedie


Luister nou

Volgende