Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Stemboodskap oor Covid-19-inentings vir kinders; onwaar

27 Augustus 2021

Die departemente van gesondheid en basiese onderwys het lede van die publiek gewaarsku teen ‘n stemboodskap wat die rondte doen – waarin daar beweer word dat die regering probeer om ouers te oorreed om hulle kinders by die skool teen Covid-19 te laat inent.

Dié departemente sê die vorm wat wel gesirkuleer word is ‘n standaard toestemmingsvorm en dat geen entstof in die land tans goedgekeur is om op kinders onder 18 jaar oud te gebruik nie.

Die gesondheidsdepartement se woordvoerder, Foster Mohale sê die bogenaamde vorm is vir roetine inentings soos masels, witseerkeel en polio en sluit nié die Covid-19-inenting in nie.

Hy sê indien die entstof in skole voorsien word sal die toestemmingsvorm opgedatteer word en sal ouers en voogde ingelig word.

Die oorsprong van die stemposboodskap is nog nie geïdentifiseer nie en owerhede het weereens lede van die publiek gewaarsku om nie fopnuus te versprei nie.

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende