Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Standbeeld onthul op wat Prinses Diana se 60ste verjaarsdag sou wees

1 Julie 2021

Diana of die prinses van harte, soos sy ook bekend gestaan het, sou vandag 60 jaar oud geword het. Om dié dag te herdenk is ‘n standbeeld in die gesonke tuin van Kensingtonpaleis in Londen onthul. 

Haar twee seuns onthul die standbeeld. Foto: Twitter.

Sy is op 31 Augustus 1997 dood nadat sy in Parys, Frankryk in ‘n motorongeluk betrokke was.

Dié standbeeld van Diana is veronderstel om die alomvattendheid van haar liefdadigheidswerk, asook die impak daarvan op alle generasies ten toon te stel.

Volgens die koerant, die Independent poog die standbeeld daarin om haar “warm persoonlikheid, elegansie en energie” uit te beeld asook die groot uitwerking wat sy op baie mense se lewens gehad het.

Die styl en rok, wat die standbeeld aan het, reflekteer die laaste jare van haar lewe. Die standbeeld in brons, is deur die kunstenaar, Ian Rank Broadley gemaak.

https://twitter.com/vinnland1789/status/1410610817750355981

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende