Staatsrede: Plaaslike regeringsmodel sal hersien word


Luister nou

Volgende

Staatsrede: Plaaslike regeringsmodel sal hersien word

6 Februarie 2025

President Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede aangekondig dat die regering ’n proses gaan onderneem om die plaaslike regeringsmodel te hersien.

Die befondsingsmodel vir munisipaliteite sal ook hersien word.

Ramaphosa het in sy toespraak gesê dat munisipaliteite in duie stort, omdat baie van hulle nie die begroting het om normale dienste te lewer nie.

Dit is deel van die regering se plan vir die volgende vyf jaar.

Ramaphosa sê dit vorm deel van die plan om inklusiewe groei te bewerkstellig, om armoede en werkloosheid hok te slaan en om ’n effektiewe regering te skep.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Staatsrede: Plaaslike regeringsmodel sal hersien word


Luister nou

Volgende