Staatsamptenare kry ‘n salarisverhoging van 4,7%


Luister nou

Volgende

Staatsamptenare kry ‘n salarisverhoging van 4,7%

20 Maart 2024

Die minister van staatsdiens en administrasie, Noxolo Kiviet, het aangekondig dat staatsamptenare van 1 April af ‘n verhoging van 4,7% sal kry.

Kiviet sê die regering het verskeie faktore in ag geneem voordat die besluit geneem is. Volgens haar is dit belangrik om ‘n balans te vind tussen die behoeftes van die staatsamptenare, maar ook belastingbetalers se reg tot openbare dienste.

Sy het ‘n beroep op alle staatsamptenare gedoen om steeds dienste van die hoogste gehalte te lewer.

Sy sê ten spyte van ekonomiese- en begrotingsuitdagings moet die staat ook kundigheid behou en nie ervare werknemers aan die privaatsektor afstaan nie.

Die totale salarisse van staatsamptenare sal na verwagting teen 2027 styg tot meer as R820-miljard.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Staatsamptenare kry ‘n salarisverhoging van 4,7%


Luister nou

Volgende