Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

SSA: Minder kleuters gaan skool in 2020, grootliks weens pandemie

2 Desember 2021

Die Covid-19-pandemie het volgens Statistiek Suid-Afrika (SSA) ook ‘n uitwerking op peuters, kleuters, dagsorgsentrums en kleuterskole gehad.

Luidens SSA se Algemene Huishoudelike-Opname, wat vandag vrygestel is het die pandemie kleutersorg verander. Kinders tussen 0 en 4 jaar oud, wat in dagsorsentrums of kleuterskole skoolgaan het van 36,8% in 2019 gedaal na 24,2% in 2020.

Kinders in dié ouderdomsgroep, wat deur ‘n ouer of voog by die huis versorg word (eerder as om skool toe te gaan) het gestyg van 57,8% in 2019 na 67,2% in 2020. Volgens SSA het skole en ander dagsorgsentrums wel verlede jaar met tye gesluit weens die pandemie, maar talle kinders is steeds nie skool toe geneem nie, al was skole oop.

In 2019 het 10,9% van 5-jariges nié skoolgegaan nie. Dié syfer het verlede jaar na 37,7% gestyg. Daarteenoor het 11,8% van 6-jariges (kinders in Graad R of Graad 0) nie in 2020 skool toe gegaan nie, in vergelyking met 2019 se 3,5%.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Ander Nuus Artikels

South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende