Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

“Spoedvraat” in Limpopo vasgetrek vir spoed van 234 km per uur

19 Mei 2022

‘n 25-jarige man is gistermiddag in hegtenis geneem nadat hy teen ‘n spoed van 234 kilometer per uur op die N1-suid buite Mookgophong in Limpopo gery het.

Die LUR vir vervoer en gemeenskapsveiligheid in Limpopo, Mavhungu Lerule-Ramakhanya het dié optrede veroordeel en meen die soort “roekelose en nalatige bestuur” stel mense se lewens in gevaar.

Sy sê die man is by Naboomspruit-polisiestasie aangehou nadat hy omstreeks 16:00 gistermiddag vasgetrek is.

Volgens Lerule-Ramakhanya word die meeste noodlottige ongelukke in dié provinsie deur spoed, roekelose en nalatige bestuur veroorsaak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

Taalraad eis ook nou antwoorde oor SABC-nuusbulletin

mcebisi-jonas-1500-800

Mcebisi Jonas aangestel as Ramaphosa se gesant na Amerika

Synthetic nicotine concept. Various disposable electronic cigarettes. modern alternative smoking, vaping and nicotine. Close up

Studie: Tieners toon al hoe meer ‘n afhanklikheid van damptoestelle

GoWjNLwWkAATPA2

Lugmag soek sy vliegtuigdeur

Julius-Malema6

“Trump wil G20-beraad misloop omdat hy homself verneder het met tariefverhogings,” meen Malema

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-04-14 151010
Cadbury maak reuse sjokolade eier vir Paasfees
Brakfontein-substasie
Inwoners in dele van Centurion steeds sonder krag
UK
“R3,45-miljard vir diplomatieke diens is buitensporig,” sê ActionSA
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
Taalraad eis ook nou antwoorde oor SABC-nuusbulletin
mcebisi-jonas-1500-800
Mcebisi Jonas aangestel as Ramaphosa se gesant na Amerika

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende