Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Spesiale Ondersoekeenheid sê De Ruyter móét steeds aanspreeklik gehou word

12 September 2023

Die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid, Andy Mothibi, sê ondanks moontlike goeie bedoelings het die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter, homself aan wanadministrasie skuldig gemaak deur ‘n geheime ondersoek na die bedrywighede van die kragvoorsiener te magtig.

Mothibi het aan die Parlement gesê De Ruyter moet steeds aanspreeklik gehou word vir sy optrede wat nie met sy amp strook nie.

Die Parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Skoor, het vanoggend voortgegaan met sy ondersoek na die korrupsiebewerings wat deur De Ruyter gemaak is – eers in ‘n televisie-onderhoud op eNCA, en later in ‘n boek.

Die SOE het vasgestel dat die kontrak vir die geheime ondersoek na Eskom tussen Business Leadership South Africa en George Fivaz Forensic and Risk aangegaan is.

Mothibi het bevestig dat De Ruyter die direksie oor dié ondersoek in die duister gehou het.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende