Sperdatum vir graad 1- en 8-inskrywings in Gauteng verleng


Luister nou

Volgende

Sperdatum vir graad 1- en 8-inskrywings in Gauteng verleng

22 Junie 2023

Die burgerregtegroep, AfriForum het die nuwe sperdatum vir inskrywings van leerders wat volgende jaar in graad 1 of 8 in Gautengse openbare skole moet wees, verwelkom.

Die aanvanklike sluitingsdatum vir aansoeke is met ’n week verleng tot 21 Julie 2023 en ouers sal daarna nog tot 28 Julie tyd hê om die vereiste dokumente aanlyn of by die skole van hul keuse in te dien.

Volgens AfriForum se hoof van Kultuursake, Alana Bailey, is dit goeie nuus vir ouers wat graag die dokumente persoonlik by skole wil indien, maar deur die gebrek aan tyd voor die winterskoolvakansie gepootjie word.

Sy sê ouers moet nie sloer met die aansoeke nie.

“Weens die Gautengse onderwysdepartement se onvermoë om voldoende skole in die provinsie te bou om aan die aanvraag te voldoen, is dit ’n feit dat vele kinders weer vanjaar nie dadelik plek in skole sal kry nie,” sê sy.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Sperdatum vir graad 1- en 8-inskrywings in Gauteng verleng


Luister nou

Volgende