Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Speel oop kaarte oor brand by lugmagbasis, sê VF Plus

24 Januarie 2022

Die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, het ‘n beroep op die minister van verdediging, Thandi Modise gedoen om oop kaarte te speel oor die brand wat gisteraand by die brandstofopgaarplek van die Waterkloof Lugmagbasis uitgebreek het.

Groenewald het daarop gewys dat daar onlangs verskeie brande by staatsinstellings was en sê daar moet gekyk word of die voorvalle georkestreerd is en met mekaar verband hou.

Hy sê daar moet ook indringende vrae gevra word oor die veiligheid by dié persele.

Volgens Groenewald sal dit verreikende gevolge hê ongeag of die brand ‘n ongeluk was en of dit aan sabotasie toegskryf kan word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

319513481_900220214320987_5607893274331118530_n

SAPU veroordeel polisiekomitee voorsitter se uitlatings oor BBP-lede

Julius-Malema6

Britse hoë kommissaris in SA sê jammer vir EFF oor visum

Charlotte

Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal beleef glo voedseltekort

LISENSIE-2

SA se enigste rybewys-drukker dalk binnekort herstel

GqNVwjBWcAANx_z

“Ons sal transformasie in hul kele afdwing,” sê minister

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV
pretoria
“Pretoria die land se veiligste stad, ‘n bewyse van ActionSA se vordering”
NDLOVU
Liggame van vermiste joernalis en sy vriendin gevind
319513481_900220214320987_5607893274331118530_n
SAPU veroordeel polisiekomitee voorsitter se uitlatings oor BBP-lede
Julius-Malema6
Britse hoë kommissaris in SA sê jammer vir EFF oor visum

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende